Item 1334 - Speech to the community of Reiger Park

Identity area

Reference code

ZA COM MR-S-1334

Title

Speech to the community of Reiger Park

Date(s)

  • 1990-01-01 - 1999-12-31 (c1990s)

Level of description

Item

Extent and medium

Transcription of speech made by Mr Mandela

Context area

Name of creator

Archival history

Migrated from the Nelson Mandela Speeches Database (Sep-2018).

Immediate source of acquisition or transfer

Content and structure area

Scope and content

Speech to the community of Reiger Park

Appraisal, destruction and scheduling

Accruals

System of arrangement

Conditions of access and use area

Conditions governing access

Conditions governing reproduction

Language of material

  • English

Script of material

Language and script notes

Physical characteristics and technical requirements

Finding aids

Allied materials area

Existence and location of originals

Existence and location of copies

Related units of description

Related descriptions

Notes area

Note

TRANSCRIPT

Kamerade en vriende

Ek wil gemeenskap van Reigerpark dank se vir die eer wat my hier gegan is. Dit is die heel eerste keer dat ek die vryheid van n stad binne Suid Africa ontvang het, en dit is inderdaad n eer wat ek n ooit sal vergeet nie.

Hierdie gemeenskap het baie bygedra tot ons stryd, en vanaand kan ek sien dat die bereidskap nog steeds daar le om verder te loop in die stryd vir a nie rassige, verenigde, demokratiese Suide Afrika, waar beide man en vrou, wit en swart gelyke regte sal he.

Alle partye in die land is op die huidige oomblik besig om voorstelle te maak vir n nuwe grondwet. Die ANC het al reeds in 1955 met hierdie proses begin toe ons die vryhieds manifes voortgesit het. Op hierdie stadium het ons alreeds verklaar dat Suid Afrika aan die mense wat in hom bly behoort. Dat almal gelykheid het in terme van die wet en dat almal die reg het om die land saam te regeer.

In 1955 het ons ook erken dat die mense van ons land verskillende kulture het en dat geen kultuur of geloof onderdruk mag woord nie, maar ons het ook verklaar dat ons vas glo in een Suid Afrikkanse nasie, gebou uit die verskillende mense wat hier woon. Dit was ons beleid in die verlede, dit is steeds ons beleid en sal nog tans on beleid in die toekoms weeks.

Ek moet ook hier voorgee dat die regering nooit die mense n kans wou gun om saam te lewe nie en die huidige gronewet voostel wat hulle aanbied sit apartheid voor in n nuwe rok. Daar is baie min verskil tussen die drie kamer stelsel van PW Botha en die twee kamer stelsel van De Klerk. Albei wil die with minderheid se regte behou. Die ANC se dat ons glo dat die menseregte van elke persoon in die land behou en beskerm moet work, en, ons kan nie aanvaar dat minderheid politieke partye die reg het om die wil van die mederheid teen te stry nie. On se eenvoudig berskerm die regte van almal in die grondwet en doen dit op n gelyke basis.

Note

RELATED INFORMATION

Speech is in Afrikaans

Alternative identifier(s)

Access points

Subject access points

Place access points

Name access points

Genre access points

Description control area

Description identifier

Institution identifier

Rules and/or conventions used

Status

Level of detail

Dates of creation revision deletion

Acquisition method: Hardcopy ; Source: ANC Archives, Office of the ANC President, Nelson Mandela Papers, University of Fort Hare. Accessioned on 27/01/2010 by Zintle Bambata

Language(s)

Script(s)

Sources

Accession area

Related subjects

Related people and organizations

Related genres

Related places