Item 673 - Speech by President Mandela at the launch of the Agri Securitas Project of the SAAU

Identity area

Reference code

ZA COM MR-S-673

Title

Speech by President Mandela at the launch of the Agri Securitas Project of the SAAU

Date(s)

  • 1999-02-24 (Creation)

Level of description

Item

Extent and medium

Transcription of speech made by Mr Mandela

Context area

Name of creator

(18 July 1918-5 December 2013)

Biographical history

Archival history

Migrated from the Nelson Mandela Speeches Database (Sep-2018).

Immediate source of acquisition or transfer

ANC Website

Content and structure area

Scope and content

Launch of the Agri Securitas Project of the SAAU

Appraisal, destruction and scheduling

Accruals

System of arrangement

Conditions of access and use area

Conditions governing access

Conditions governing reproduction

Language of material

  • English

Script of material

Language and script notes

Physical characteristics and technical requirements

Finding aids

Allied materials area

Existence and location of originals

Existence and location of copies

Related units of description

Related descriptions

Notes area

Note

TRANSCRIPT

Meneer Die Seremoniemeester;
President van die Suid-Afrikaanse Landbou Unie, Chris Du Toit;
Voorsitter van Sanlam, Marinus Daling;
Geerde Gaste,

Dames en Here

Ons is so besig in ons daaglikse lewens dat dit baie maklik vir ons is om te vergeet van die dramatiese veranderinge wat ons land die laaster paar jaar ondergegaan het.

Ons is soms so besorgd oor die probleme waarmee ons daagliks te doen kry dat ons vergeet van daardie ander vrees waaronder ons, nie so lank gelede nie, nog gelewe het: die vrees vir mekaar; die vrees dat ons mekaar sou uitroei.

Ons vergeet miskien te maklik ook van die baie suksesse wat ons as 'n nasie behaal het: hoe ons die doemprofete wat voorspel het dat Suid-Afrika nooit 'n vreedsame verandering sou kon he nie, verkeerd bewys het; hoe ons dag na dag ons demokrasie uitbou en bestendig; hoe ons kinders geleer het om saam te leer en saam te speel en hoe ons 'n gerespekteerde land in die wereld geword het.

Al hierdie dinge het ons bereik deur mekaar se hande te vat en saam te werk.

Op hierdie manier kon ons dit ook regkry om die lewens van miljoene van ons mense dramaties te verbeter deur basiese dienste, wat voorheen van hulle weerhou is, nou tot hul beskikking te stel.

Hierdie is suksesse wat ons as 'n nasie behaal het en waarop ons elke dag voortbou en verbeter.

Verlede jaar se spitsberaad oor landelike veiligheid en sekuriteit was een van daardie suksesse.

Boere en plaaswerkers, georganiseerde aarbeid en die sake-sektor; Regerings-instansies en ander, het met die veiligheidsmagte saamgespan om die gemeenskaplike oogmerk van landelike veiligheid te bevorder.

Almal wat by daardie geskiedkundige vergadering betrokke was, was dit eens dat dit nie slegs by 'n pratery moes bly nie, maar dat daar uitvoerbare besluite geneem moes word.

Ons het ook saam erken dat slegs 'n langtermyn plan blywende landelike veiligheid kon verseker.

Hierdie behoefte aan praktiese oplossings; hierdie realisme; en die gees van eenstemmigheid wat daar geheers het, het gelei tot die 10 voorstelle vir daadwerklike optrede. Die ernstige besorgdheid van alle belanghebbendes is hierdeur baie duidelik weerspieel.

The reports I have received make it clear the message of the summit has been taken to heart.

The way in which all parties, including the SAAU, NAFU and COSATU, have joined forces with the security forces within the Rural Safety Task team is commendable and most encouraging.

Through its working groups the task team is hard at work.

Its Communications and Research group is delving into the causes of the problem, analysing data on attacks to help prevent others; increasing safety consciousness amongst farmers and working hard and successfully against the politicisation of this sensitive problem. Monthly reports are keeping the public informed of progress.

The Rural Protection Plan incorporates many suggestions from the Summit; community co-operation with the SAPS is improving security; better intelligence has helped forestall planned attacks. The army has recruited 2,500 reservists to the Territorial Force since the Summit to strengthen rural security.

This early experience will, we believe, help give a sound basis to the Long Term Strategy which is being formed on the basis of the Summit, and which we expect to emerge by the middle of this year.

Though it is too early for most of these measures to take effect, and though last year's level of attacks was higher than the year before, we have no doubt that these short-term interventions have contributed towards a downward trend since the summit. It is not enough, but it does give grounds for hope.

That hope is strengthened by what is happening here tonight. It is a practical response to the Summit's call for all role-players to mobilise resources to supplement what government is devoting to rural safety.

Dit is hierin wat ons krag le: in hierdie gees van samewerking waarin die landbou en landelike gemeenskappe vennootskappe met die sakesektor vorm; waar daar vorendag gekom word met gesamentlike pogings waarin die veiligheidsmagte ook a bondgenoot betrek word; waar die veiligheidmagte se hande versterk om die misdaadprobleem te kan aanspreek. Met die benadering het ons beslis koers gekry en is ons op 'n wenpad waar niks ons stuit nie.

Ek wil the SALU en almal wat daarby betrokke is gelukwens met hierdie besondere prestasie. Deur hierdie projekte het u inderdaad die tema van u Kongres, wat die Spitsberaad voorafgegaan het, gestand gedoen naamlik: "Ons is hier om te bly."

U het gese: We are South Africans, we are here to stay and work together with our fellow citizens to find solutions to our common problems because we do not have another country. As I said at the Summit: I wish we could all adopt this attitude.

Ek is trots om vanaand 'n klein rol te kan speel in die bekendstelling van een van hierdie projekte. Ek wil vanaand opnuut vir u die versekering gee dat die Regering terdee bewus is en groot waarde heg aan die rol van die Suid-Afrikaanse landbou vir ons landsekonomie.

U bydrae tot gemeenskaplike vooruitgang, vrede en nasionale stabiliteit is onontbeerlik. Ons kan nie die belangrikheid onderskat van daardie maatreels wat ons ingestel het om die lewens en werksomstandighede van almal wat deel vorm van hierdie sektor, te verbeter.

Hierdie was nog altyd een van die mees verdeelde en komplekse sektore van ons samelewing. Dit is waarom ons klem le op 'n langtermyn strategie vir landelike veiligheid, wat ook daardie verbetering van lewens- en werksomstandighede insluit. So 'n strategie moet al die feite in ag neem waardeur landelike gemeenskappe so kwesbaar gemaak word.

Die strategie sal hierdie gemeenskappe in hulle geheel moet betrek.

Dit is ook om al hierdie redes, dat ons die stigting van Agri Securitas verwelkom as 'n belegging in die toekoms van die landelike gemeenskap en van ons nasie as 'n geheel.

It is to the credit of Agri Securitas that the grassroots-level Operational Co-ordinating Committees will play a major role in the allocation of funds for projects.

These committees represent the police, defence force, organised agriculture and community policing forums, which in turn include community, business, local trade unions as well as the Departments of Justice, Correctional Services and Welfare.

I wish to pay tribute to those who already identify with and support this project, and in particular SANLAM which has assisted the SAAU in this magnificent launch.

We appreciate also the international contributors to Agri Securitas projects, including Daimler Chrysler Aerospace and American International General

I urge local as well as foreign businesses and organisations to support the Agri Securitas Trust Fund. By doing so they will help make funds available for rural security in a co-ordinated, structured and transparent way.

Ladies and gentlemen;

On the eve of our second democratic election, I make an urgent appeal to all politicians, community and other leaders, to handle the crime issue with circumspection.

That does not mean that government should not be criticised where there are shortcomings. We have said, and we repeat, that the impatience and dissatisfaction of ordinary people on this issue are understandable. We unconditionally deplore the senseless killings and other forms of criminal activity affecting farming and rural communities.

But let us honour the undertaking of the Midrand Summit, that hate speech and inflammatory pronouncements in whatever form of from whatever quarter are totally unacceptable.

Ons het groot begrip vir die feit dat die landbougemeenskap op die misdaadterrein besonder kwesbaar is vanwee die uitgestrektheid van die gebiede waarin u werk. Die Regering is daartoe verbind om voort te bou op die maatreels wat reeds in werking gestel is om u veiligheid te verbeter.

Ons wil toesien dat u in staat gestel word om ongehinderd u vernaamste funksie te kan verrig, naamlik om voedsel en vesel vir die land te produseer. Die regering is daartoe verbind om toe te sien dat die Landelike Beveiligings Taakspan met die toegewydheid sal voorbou op ons gesamentlike pogings om landelike veiligheid te bevorder en te verseker.

Bo en behalwe dit, kan u verseker wees van ons volle steun en samewerking in die besondere projekte wat u vanaand aan Suid-Afrika en die wereld voorhou. Dit is slegs wanneer ons al ons hulpmiddele so bymekaar bring en met gesamentlike toegewydheid optree dat ons, ons landelike gebiede se blywende veiligheid sal verseker.

Ek dank u.

Alternative identifier(s)

Access points

Subject access points

Place access points

Name access points

Genre access points

Description control area

Description identifier

Institution identifier

Rules and/or conventions used

Status

Level of detail

Dates of creation revision deletion

Acquisition method: From website ; Source: ANC Website. Accessioned on 12/12/06 by Helen Joannides

Language(s)

Script(s)

Sources

Accession area

Related people and organizations

Related genres

Related places